Home » Preke 2018 » 1 Korintiërs 9:16-23 – 4 Februarie 2018 – Vyfde Sondag ná Epifanie

1 Korintiërs 9:16-23 – 4 Februarie 2018 – Vyfde Sondag ná Epifanie

Vir Familietyd lees die teks in die eenvoudiger vertaling wat ons verskaf en gesels met die kinders oor die drie voorbeelde van alledaagse situasies waar christene by ander kulture aanpas. Jy kan ook die verhaal van Gladys Aylward wat aan die einde van die preekriglyn aangehaal word. Daar is ook ‘n skakel na ‘n video van die fliek wat oor haar verhaal gemaak is. Die preekriglyn begin met Paulus se roepingsverhaal en gebruik dit as ‘n meesterverhaal vir ons eie roeping, om “vir almal alles te word om in elke geval sommige te red“. Dit word geïllustreer met die verhaal van Gladys Aylward.

Share