Lukas 23:33-43 – Sewe en Twintigste Sondag in Koninkrykstyd – Sondag van Christus die Koning – Feesdiens – 20 November 2016

Jesus regeer met ’n kruis, nie met ’n swaard nie. Gebruik ’n swaard wat ’n redelike lang dwarsstuk het, sodat as jy dit met die lem-kant na onder op hou, dit soos ’n kruis kan lyk. Vertel dan in jou eie woorde die storie van Jesus se kruisiging en maak die punt dat Jesus die […]

Share

Habakuk 1:1-4, 2: 1-4 – Vier en Twintigste Sondag in Koninkrykstyd – Hervormingsondag – 30 Oktober 2016

Ons gee riglyne om die gebeure rondom Luther en die reformasie op te voer. Jy kan ook die konsep van “klag-gebede” op ‘n maklike, humoristiese manier verduidelik met behulp van die storie “Click Clack Moo”. Boer Brown se koeie roep vir ‘n einde aan koue nagte, via elektriese komberse.   Die preekriglyn sluit aan by Johann […]

Share