Matteus 25:31-46 – Ses en Twintigste Sondag in Koninkrykstyd – Sondag van Christus die Koning – 26 November 2017

Hierdie kan ‘n lekker teksgedeelte wees om op te voer. Jy kan ook die heerlike storie van Vader Panov deur Tolstoy vertel. Panov bid dat hy graag die Here wil ontmoet. Deur die dag ontvang hy allerhande mense. Wanneer hy dan in die aand wonder waar die Here was, word hy herinner dat die Here […]

Share

1 Tessalonisense 5:1-11 – Vyf en Twintigste Sondag in Koninkrykstyd – 19 November 2017

Wanneer ‘n mens na ‘n groot gebeurtenis toe gaan, soos ‘n troue of ‘n rugbywedstryd, trek jy die regte klere aan. Die ingeslote foto’s van kinders het elkeen vir ‘n spesifieke gebeurtenis gereed gemaak. Kan jy raai vir watter gebeurtenis elkeen is? Ons teks praat daarvan dat ons Jesus as jou klere aantrek! Gesels met […]

Share

Filippense 2:1-13 – Sewentiende Sondag in Koninkrykstyd – 1 Oktober 2017

Wat van ‘n Kersverhaal? Die skattige “Unexpected Christmas” herinner ons op ‘n humoristiese manier hoe onverwags Christus se selfontlediging is. Dit sluit wonderlik aan by die konsepte van vandag se Skrifgedeelte. Nog ‘n manier om selfontlediging te verduidelik, is die storie van “Charlotte’s Web”. Skakels na die boek en ‘n gedeelte van die fliek ingesluit. […]

Share